2 Samuel 17:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En ek sal hom oorval terwyl hy afgemat en slap van hande is,+ en ek sal hom beslis laat bewe; en al die mense wat by hom is, sal moet vlug, en ek sal beslis die koning alleen doodmaak.+ Esra 4:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Daarop het die volk van die land voortdurend die hande van die volk van Juda verswak+ en hulle daarvan afgeskrik om te bou+ Jesaja 13:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Daarom sal al die hande slap word, en die hele hart van die sterflike mens sal smelt.+
2 En ek sal hom oorval terwyl hy afgemat en slap van hande is,+ en ek sal hom beslis laat bewe; en al die mense wat by hom is, sal moet vlug, en ek sal beslis die koning alleen doodmaak.+
4 Daarop het die volk van die land voortdurend die hande van die volk van Juda verswak+ en hulle daarvan afgeskrik om te bou+