Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 12:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En versamel dan nou die res van die manskappe en slaan teen die stad kamp op en neem dit in; sodat ék nie die stad inneem en my naam daaroor uitgeroep hoef te word nie.”

  • 1 Konings 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Toe het Dawid met sy voorvaders ontslaap,+ en hy is in die Stad van Dawid begrawe.+

  • Nehemia 12:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 En by die Fonteinpoort+ en reg voor hulle uit het hulle bo die Trap+ van die Stad van Dawid+ opgeklim waar die muur opgaan bo die Huis van Dawid en tot by die Waterpoort+ aan die oostekant.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel