Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 5:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Dawid het nietemin die vesting Sion ingeneem,+ dit wil sê die Stad van Dawid.+

  • 1 Konings 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En Salomo het ’n huweliksverbintenis+ met Farao, die koning van Egipte, aangegaan en Farao se dogter+ geneem en haar na die Stad van Dawid+ gebring, totdat hy sy eie huis+ en die huis van Jehovah+ en Jerusalem se muur rondom klaar gebou het.+

  • 1 Konings 11:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 Toe het Salomo met sy voorvaders ontslaap,+ en hy is in die Stad van Dawid,+ sy vader, begrawe; en sy seun Rehaʹbeam+ het in sy plek begin regeer.

  • 1 Kronieke 11:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En Dawid het in die moeilik toeganklike plek gaan woon.+ Daarom het hulle dit die Stad van Dawid+ genoem.

  • Handelinge 2:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 “Manne, broers, dit is geoorloof om met vrymoedigheid van spraak met julle oor die familiehoof Dawid te praat, dat hy gesterf het+ en ook begrawe is, en sy graf is tot vandag toe by ons.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel