5 Ook het hulle bang geword bloot vir wat hoog is, en daar is verskrikkinge op die weg. En die amandelboom dra bloeisels,+ en die sprinkaan sleep hom voort, en die kapperbessie bars oop, want die mens gaan na sy langdurige huis,+ en die weeklaers het in die straat rondgegaan;+