31En die Filistyne het teen Israel geveg,+ en die manne van Israel het voor die Filistyne gevlug, en hulle het as gesneuweldes op die berg Gilboʹa+ bly val.+
10En wat die Filistyne+ betref, hulle het teen Israel oorlog gevoer; en die manne van Israel het voor die Filistyne weggevlug en as gesneuweldes op die berg Gilboʹa bly val.+