1 Samuel 28:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Daarna het die Filistyne bymekaargekom en in Sunem+ kom kamp opslaan. En Saul het die hele Israel bymekaargebring, en hulle het in Gilboʹa+ kamp opgeslaan. 2 Samuel 1:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 O berge van Gilboʹa,+ laat daar geen dou, laat daar geen reën op julle wees nie, en laat daar ook nie velde van heilige bydraes wees nie;+Want daar is die skild van sterkes besoedel,Die skild van Saul, sodat nie een met olie gesalf is nie.+
4 Daarna het die Filistyne bymekaargekom en in Sunem+ kom kamp opslaan. En Saul het die hele Israel bymekaargebring, en hulle het in Gilboʹa+ kamp opgeslaan.
21 O berge van Gilboʹa,+ laat daar geen dou, laat daar geen reën op julle wees nie, en laat daar ook nie velde van heilige bydraes wees nie;+Want daar is die skild van sterkes besoedel,Die skild van Saul, sodat nie een met olie gesalf is nie.+