Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 15:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Wie onder die gode is soos u, o Jehovah?+

      Wie is soos u, magtig in heiligheid?+

      Die Een wat gevrees moet word+ met lofliedere,+ die Een wat wonders doen.+

  • 1 Samuel 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Niemand is heilig soos Jehovah nie, want daar is niemand behalwe u nie;+

      En daar is geen rots soos ons God nie.+

  • 1 Kronieke 17:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 O Jehovah, daar is niemand soos u nie,+ en daar is geen God behalwe u+ volgens alles wat ons met ons ore gehoor het nie.

  • Psalm 83:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Sodat mense kan weet+ dat u, wie se naam Jehovah is,+

      U alleen die Allerhoogste+ oor die hele aarde is.+

  • Psalm 89:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Want wie in die hemelruim kan met Jehovah vergelyk word?+

      Wie is soos Jehovah onder die seuns van God?+

  • Jeremia 10:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Daar is hoegenaamd niemand soos u nie, o Jehovah.+ U is groot, en u naam is groot in mag.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel