Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 2:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 En ek sal beslis vir my ’n getroue priester verwek.+ Hy sal handel in ooreenstemming met wat in my hart en in my siel is; en ek sal beslis vir hom ’n bestendige huis bou, en hy sal beslis altyd voor my gesalfde+ wandel.

  • 1 Kronieke 6:53
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 53 sy seun Sadok,+ sy seun Ahiʹmaäs.+

  • 1 Kronieke 12:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Ook Sadok,+ ’n baie dapper jong man, en die huis van sy voorvaders, twee-en-twintig hoofde.

  • 1 Kronieke 16:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 en die priester Sadok+ en sy broers, die priesters, voor die tabernakel van Jehovah op die hoogte wat in Giʹbeon was,+

  • 1 Kronieke 24:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En Dawid, en Sadok+ uit die seuns van Eleaʹsar, en Ahimeʹleg+ uit die seuns van Iʹtamar, het hulle in afdelings ingedeel vir hulle amp in hulle diens.+

  • Psalm 109:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Laat sy dae min wees;+

      Laat iemand anders sy opsienersamp neem.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel