38 Wat die jongste betref, ook sy het geboorte gegee aan ’n seun en hom toe Ben-Ammi genoem. Hy is tot vandag toe die vader van die kinders van Ammon.+
7 Hierop het Jehovah se toorn teen Israel ontvlam,+ sodat hy hulle in die hand van die Filistyne+ en in die hand van die kinders van Ammon+ verkoop het.+
12 Toe het Jefta boodskappers na die koning van die kinders van Ammon+ gestuur en gesê: “Wat het ek met u te doen,+ dat u teen my gekom het om in my land te veg?”
33 En hy het hulle die hele ent van Aʹroër af tot by Minnit+—twintig stede—en tot by Aʹbel-Keraʹmim met ’n baie groot slagting verslaan. So is die kinders van Ammon voor die kinders van Israel onderwerp.
11En Nahas, die Ammoniet,+ het opgetrek en teen Jabes+ in Giʹlead kamp opgeslaan. Daarop het al die manne van Jabes vir Nahas gesê: “Sluit ’n verbond met ons dat ons u sal dien.”+