Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 7:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Hierop het Josua sy mantels geskeur en voor die ark van Jehovah op sy gesig+ op die aarde geval, tot die aand toe, hy en die ouer manne van Israel, en hulle het stof op hulle koppe bly gooi.+

  • Ester 4:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En Morʹdegai+ het alles wat gedoen is,+ te wete gekom; en Morʹdegai het sy klere geskeur en hom in sak+ en as+ gehul en na die middel van die stad uitgegaan en hard en bitter geskreeu.+

  • Job 2:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En hy het vir hom ’n erdeskerf geneem om hom mee te krap; en hy het in die as gesit.+

  • Jeremia 6:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 O dogter van my volk, omgord jou met saklinne+ en rol in die as.+ Laat jou rou soos dié oor ’n enigste kind wees, die geweeklaag van bitterheid;+ want skielik sal die plunderaar oor ons kom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel