Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 6:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 O dogter van my volk, omgord jou met saklinne+ en rol in die as.+ Laat jou rou soos dié oor ’n enigste kind wees, die geweeklaag van bitterheid;+ want skielik sal die plunderaar oor ons kom.+

  • Esegiël 27:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 En oor jou sal hulle beslis hulle stem laat hoor en bitterlik skreeu.+ En hulle sal stof op hulle koppe gooi.+ In die as sal hulle rol.+

  • Jona 3:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Toe die woord die koning van Niʹneve bereik,+ het hy van sy troon af opgestaan en sy ampskleed uitgetrek en hom met saklinne bedek en in die as gaan sit.+

  • Jona 3:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En laat hulle hulle met saklinne bedek, mens en mak dier; en laat hulle met alle mag tot God roep en terugkeer,+ elkeen van sy slegte weg en van die geweld wat in hulle hande was.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel