Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 4:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “En wanneer die kamp opbreek, moet Aäron en sy seuns klaarmaak met die bedekking van die heiligdom+ en al die voorwerpe+ van die heiligdom, en daarna moet die seuns van Kehat inkom om dit te dra,+ maar hulle mag nie aan die heiligdom raak nie,+ sodat hulle nie moet sterf nie. Hierdie dinge is die vrag van die seuns van Kehat in die tent van samekoms.+

  • Numeri 7:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Maar aan die seuns van Kehat het hy niks gegee nie, want die diens van die heiligdom het op hulle gerus.+ Wat hulle moes dra, het hulle op die skouer gedra.+

  • 1 Samuel 4:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Daarop het die manskappe na Silo gestuur en die ark van die verbond van Jehovah van die leërs, wat op die gerubs sit,+ daarvandaan gebring. En die twee seuns van Eli, naamlik Hofni en Piʹnehas, was daar by die ark van die verbond van die ware God.+

  • 1 Kronieke 15:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het Dawid gesê: “Niemand mag die ark van die ware God dra nie, behalwe die Leviete, want Jehovah het húlle uitgekies om die ark van Jehovah te dra+ en om hom tot onbepaalde tyd te dien.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel