Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 2:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 “‘Daarom is die woord van Jehovah, die God van Israel: “Ek het inderdaad gesê: Wat jou huis en die huis van jou voorvader betref, hulle sal tot onbepaalde tyd voor my wandel.”+ Maar nou is die woord van Jehovah: “Dit is vir my ondenkbaar, want dié wat my eer,+ sal ek eer,+ en dié wat my verag, sal onbeduidend wees.”+

  • Esegiël 14:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “Mensekind, wat hierdie manne betref, hulle het hulle drekgode in hulle hart opgeneem, en die struikelblok wat hulle oortreding veroorsaak, het hulle voor hulle aangesig gesit.+ Sal ek my enigsins deur hulle laat raadpleeg?+

  • 1 Korintiërs 10:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Julle kan nie die beker van Jehovah+ en die beker van demone drink nie; julle kan nie deel hê aan “die tafel van Jehovah”+ en die tafel van demone nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel