Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 10:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Gaan roep om hulp tot die gode+ wat julle gekies het.+ Laat dié julle in die tyd van julle benoudheid red.”

  • 1 Konings 18:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En stuur dan nou, laat die hele Israel by my bymekaarkom op die berg Karmel,+ en ook die vierhonderd-en-vyftig profete van Baäl+ en die vierhonderd profete van die heilige paal,+ wat aan die tafel van Iseʹbel+ eet.”

  • 1 Konings 22:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Toe het die koning van Israel die profete bymekaargebring,+ ongeveer vierhonderd man, en vir hulle gesê: “Sal ek teen Raʹmot-Giʹlead optrek om oorlog te voer, of sal ek dit laat staan?” En hulle het begin sê: “Trek op,+ en Jehovah sal dit in die koning se hand gee.”

  • 1 Konings 22:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Hierop het hy gesê: ‘Ek sal uitgaan, en ek sal beslis ’n bedrieglike gees in die mond van al sy profete word.’+ Toe het hy gesê: ‘Jy sal hom mislei, en jy sal boonop oorwin.+ Gaan uit en doen so.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel