Deuteronomium 23:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En Jehovah jou God wou nie na Biʹleam luister nie;+ maar Jehovah jou God het vir jou die vloek in ’n seën verander,+ omdat Jehovah jou God jou liefgehad het.+ Psalm 109:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Laat húlle ’n vloek uitspreek.+Maar mag ú ’n seën uitspreek.+Hulle het opgestaan, maar laat hulle beskaamd word,+En laat u kneg bly wees.+
5 En Jehovah jou God wou nie na Biʹleam luister nie;+ maar Jehovah jou God het vir jou die vloek in ’n seën verander,+ omdat Jehovah jou God jou liefgehad het.+
28 Laat húlle ’n vloek uitspreek.+Maar mag ú ’n seën uitspreek.+Hulle het opgestaan, maar laat hulle beskaamd word,+En laat u kneg bly wees.+