Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 22:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Maar een seun van Ahimeʹleg, die seun van Ahiʹtub, wie se naam Abjaʹtar+ was, het ontkom en gevlug om Dawid te volg.

  • 1 Samuel 30:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Dawid het derhalwe vir die priester Abjaʹtar,+ die seun van Ahimeʹleg, gesê: “Bring asseblief die efod+ hier na my toe.” En Abjaʹtar het die efod na Dawid toe gebring.

  • 2 Samuel 15:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En kyk, Sadok+ was ook daar en saam met hom al die Leviete+ wat die ark+ van die verbond van die ware God gedra het;+ en hulle het die ark van die ware God by Abjaʹtar+ neergesit totdat al die mense klaar uit die stad oorgetrek het.

  • 1 Kronieke 15:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Daarbenewens het Dawid die priesters Sadok+ en Abjaʹtar+ en die Leviete Uʹriël,+ Asaʹja+ en Joël,+ Semaʹja+ en Eʹliël+ en Amminaʹdab geroep,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel