3 (En Ahiʹa, die seun van Ahiʹtub,+ die broer van Iʹkabod,+ die seun van Piʹnehas,+ die seun van Eli,+ die priester van Jehovah in Silo,+ het die efod gedra.)+ En die manskappe het nie geweet dat Joʹnatan weggegaan het nie.
7 Dawid het derhalwe vir die priester Abjaʹtar,+ die seun van Ahimeʹleg, gesê: “Bring asseblief die efod+ hier na my toe.” En Abjaʹtar het die efod na Dawid toe gebring.
27 So het Salomo Abjaʹtar verdryf, sodat hy nie meer as ’n priester van Jehovah gedien het nie, om Jehovah se woord te vervul wat hy in Silo+ teen die huis van Eli gespreek het.+