Eksodus 21:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En as ’n man so driftig teenoor sy naaste raak dat hy hom met slinksheid doodmaak,+ moet jy hom selfs van my altaar af wegneem, om te sterf.+ Eksodus 38:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Toe het hy sy horings+ op sy vier hoeke gemaak. Sy horings het daaruit voortgekom. Daarop het hy dit met koper oorgetrek.+ 1 Konings 2:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En die berig het Joab+ bereik—want Joab was geneig om Adoʹnia te volg,+ hoewel hy nie geneig was om Absalom te volg nie+—en Joab het na die tent+ van Jehovah gevlug en aan die horings van die altaar begin vashou.+
14 En as ’n man so driftig teenoor sy naaste raak dat hy hom met slinksheid doodmaak,+ moet jy hom selfs van my altaar af wegneem, om te sterf.+
2 Toe het hy sy horings+ op sy vier hoeke gemaak. Sy horings het daaruit voortgekom. Daarop het hy dit met koper oorgetrek.+
28 En die berig het Joab+ bereik—want Joab was geneig om Adoʹnia te volg,+ hoewel hy nie geneig was om Absalom te volg nie+—en Joab het na die tent+ van Jehovah gevlug en aan die horings van die altaar begin vashou.+