Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 19:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “‘Julle mag nie steel nie,+ en julle mag nie bedrieg nie,+ en geeneen van julle mag bedrieglik handel met sy metgesel nie.+

  • Deuteronomium 18:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “‘Maar die profeet wat hom aanmatig om ’n woord in my naam te spreek wat ek hom nie beveel het om te spreek nie,+ of wat in die naam van ander gode spreek,+ dié profeet moet sterf.+

  • Jeremia 29:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 “Stuur na al die ballinge+ en sê: ‘Só het Jehovah oor Semaʹja van Neheʹlam gesê: “Omdat Semaʹja vir julle geprofeteer het, maar ek hom nie gestuur het nie, en hy julle op leuens wou laat vertrou,+

  • Esegiël 13:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En my hand het teen die profete gekom wat onwaarheid in ’n visioen sien en wat ’n leuen deur waarsêery voorspel.+ In die intieme+ groep van my volk sal hulle nie bly nie, en in die register van die huis van Israel sal hulle nie geskryf word nie,+ en na die land van Israel sal hulle nie kom nie;+ en julle sal moet weet dat ek die Soewereine Heer Jehovah is,+

  • Matteus 7:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “Pas op vir die valse profete+ wat in skaapsklere na julle toe kom,+ maar van binne roofsugtige wolwe is.+

  • 2 Petrus 2:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Daar het egter ook valse profete onder die volk opgestaan, soos daar ook valse onderrigters onder julle sal wees.+ Húlle sal heimlik verderflike sektes invoer en sal selfs die eienaar verloën wat hulle gekoop het+ en so ’n spoedige vernietiging oor hulleself bring.

  • 1 Johannes 4:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Geliefdes, moenie elke geïnspireerde uiting glo nie,+ maar stel die geïnspireerde uitinge op die proef om te sien of hulle hulle oorsprong by God het,+ want talle valse profete het in die wêreld uitgegaan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel