Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 8:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 ‘Van die dag af dat ek my volk Israel uit Egipte uitgelei het, het ek nie ’n stad uit al die stamme van Israel gekies+ om ’n huis te bou+ waar my naam+ sou bly nie; maar ek sal Dawid uitkies om oor my volk Israel te wees.’+

  • 1 Konings 11:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 En aan sy seun sal ek een stam gee, sodat my kneg Dawid altyd ’n lamp voor my kan hê in Jerusalem,+ die stad wat ek vir my uitgekies het om my naam daar te vestig.+

  • 2 Kronieke 12:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En koning Rehaʹbeam het sy posisie in Jerusalem voortdurend versterk en het bly regeer; want Rehaʹbeam+ was een-en-veertig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het sewentien jaar regeer in Jerusalem, die stad+ wat Jehovah uit al die stamme van Israel gekies het om sy naam daar te vestig.+ En sy moeder se naam was Naäma,+ die Ammonitiese vrou.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel