6 Want van die dag af dat ek die kinders van Israel uit Egipte laat optrek het tot vandag toe het ek nie in ’n huis gewoon nie,+ maar ek het voortdurend in tent+ en tabernakel+ rondgetrek.+
5 ‘Van die dag af dat ek my volk uit Egipteland uitgelei het, het ek nie ’n stad uit al die stamme van Israel gekies om ’n huis te bou waar my naam+ sou wees nie, en ek het nie ’n man uitgekies om leier oor my volk Israel te word nie.+