Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 12:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En na die plek+ wat Jehovah julle God sal uitkies om sy naam daar te laat woon, moet julle alles bring wat ek julle beveel: julle brandoffers+ en julle offerandes, julle tiendes+ en die bydrae+ van julle hand en al julle beste gelofteoffers+ wat julle Jehovah plegtig sal belowe.

  • 2 Konings 23:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Maar Jehovah het gesê: “Ook Juda+ sal ek onder my oë uit verwyder,+ net soos ek Israel+ verwyder het; en ek sal beslis hierdie stad verwerp wat ek uitgekies het, ja, Jerusalem, en die huis waarvan ek gesê het: ‘My naam sal daar bly.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel