Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 16:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Agab het ook die heilige paal gemaak;+ en Agab het meer gedoen om Jehovah, die God van Israel, aanstoot te gee+ as al die konings van Israel wat voor hom was.

  • 1 Konings 21:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Gevolglik het Agab in sy huis gekom, stuurs en terneergedruk oor die woord wat Nabot, die Jisreëliet, met hom gespreek het toe hy gesê het: “Ek sal die erfbesitting van my voorvaders nie aan u gee nie.” Toe het hy op sy slaapbank gaan lê en sy gesig weggekeer gehou,+ en hy het geen brood geëet nie.

  • 1 Konings 21:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 kyk, daarom bring ek rampspoed oor jou;+ en ek sal beslis heeltemal van jou ontslae raak+ en van Agab uitroei elkeen wat manlik is+ en die hulpelose en waardelose in Israel.

  • 2 Konings 10:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En Agab het sewentig+ seuns gehad in Samariʹa.+ Daarom het Jehu briewe geskryf en dit na Samariʹa gestuur aan die vorste+ van Jisʹreël, die ouer manne+ en Agab se oppassers en gesê:

  • 2 Kronieke 18:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En Joʹsafat het rykdom en heerlikheid in oorvloed gehad;+ maar hy het ’n huweliksverbintenis+ met Agab+ aangegaan.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel