17 Uiteindelik het hy by Samariʹa gekom. En hy het almal doodgemaak wat van Agab in Samariʹa oorgebly het, totdat hy hulle verdelg het,+ volgens Jehovah se woord wat hy tot Eliʹa gespreek het.+
30 Gevolglik het Jehovah vir Jehu gesê: “Omdat jy goed gehandel het deur te doen wat reg is in my oë+ en jy aan die huis van Agab gedoen het volgens alles wat in my hart was,+ sal seuns tot in die vierde geslag vir jou op die troon van Israel sit.”+