2 Konings 4:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Uiteindelik het hy opgeklim en op die kind gaan lê+ en sy mond op dié se mond en sy oë op dié se oë en sy palms op dié se palms gesit en oor hom gebuig gebly, en die kind se vlees het geleidelik warm geword. Handelinge 20:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Maar Paulus het ondertoe gegaan, op hom geval+ en sy arms om hom geslaan en gesê: “HOU OP om ’n lawaai te maak, want sy siel is in hom.”+
34 Uiteindelik het hy opgeklim en op die kind gaan lê+ en sy mond op dié se mond en sy oë op dié se oë en sy palms op dié se palms gesit en oor hom gebuig gebly, en die kind se vlees het geleidelik warm geword.
10 Maar Paulus het ondertoe gegaan, op hom geval+ en sy arms om hom geslaan en gesê: “HOU OP om ’n lawaai te maak, want sy siel is in hom.”+