Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 17:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En hy het hom drie keer oor die kind uitgestrek+ en Jehovah aangeroep en gesê: “O Jehovah my God, laat die siel+ van hierdie kind asseblief in hom terugkeer.”

  • 2 Konings 4:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Uiteindelik het hy opgeklim en op die kind gaan lê+ en sy mond op dié se mond en sy oë op dié se oë en sy palms op dié se palms gesit en oor hom gebuig gebly, en die kind se vlees het geleidelik warm geword.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel