1 Konings 17:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En hy het hom drie keer oor die kind uitgestrek+ en Jehovah aangeroep en gesê: “O Jehovah my God, laat die siel+ van hierdie kind asseblief in hom terugkeer.” Handelinge 20:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Maar Paulus het ondertoe gegaan, op hom geval+ en sy arms om hom geslaan en gesê: “HOU OP om ’n lawaai te maak, want sy siel is in hom.”+
21 En hy het hom drie keer oor die kind uitgestrek+ en Jehovah aangeroep en gesê: “O Jehovah my God, laat die siel+ van hierdie kind asseblief in hom terugkeer.”
10 Maar Paulus het ondertoe gegaan, op hom geval+ en sy arms om hom geslaan en gesê: “HOU OP om ’n lawaai te maak, want sy siel is in hom.”+