32 Hoewel hulle baie goed vertroud is met die regverdige verordening van God,+ dat dié wat sulke dinge beoefen die dood verdien,+ hou hulle nie net aan om dit te doen nie, maar hulle skenk ook hulle goedkeuring+ aan dié wat dit beoefen.
15 Omdat hulle die reguit weg verlaat het, is hulle mislei. Hulle het die weg gevolg van Biʹleam,+ die seun van Beor, wat die loon van onreg liefgehad het,+