13In die drie-en-twintigste jaar van Joas,+ die seun van Ahaʹsia,+ die koning van Juda, het Joʹahas,+ die seun van Jehu,+ koning oor Israel geword in Samariʹa, sewentien jaar lank.
10 In die sewe-en-dertigste jaar van Joas, die koning van Juda, het Joas,+ die seun van Joʹahas, koning oor Israel geword in Samariʹa, sestien jaar lank.
23 In die vyftiende jaar van Amaʹsia, die seun van Joas, die koning van Juda, het Jeroʹbeam,+ die seun van Joas, die koning van Israel, koning geword in Samariʹa, een-en-veertig jaar lank.
8 In die agt-en-dertigste jaar van Asarʹja,+ die koning van Juda, het Sagariʹa,+ die seun van Jeroʹbeam, koning oor Israel geword in Samariʹa, ses maande lank.
12 Dit was Jehovah se woord+ wat hy tot Jehu gespreek het toe hy gesê het:+ “Seuns+ tot in die vierde geslag sal vir jou op die troon van Israel sit.” En dit was so.+
10 Want God is nie onregverdig sodat hy julle werk sal vergeet en die liefde wat julle vir sy naam getoon het+ deurdat julle die heiliges gedien het+ en nog dien nie.