Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 10:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Wat vir die goddelose skrikwekkend is—dit sal oor hom kom;+ maar die begeerte van die regverdiges sal toegestaan word.+

  • Sagaria 10:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Want die terafim+ het iets bonatuurliks gespreek; en wat die waarsêers betref, hulle het leuens in ’n visioen gesien,+ en waardelose drome bly hulle verkondig, en tevergeefs probeer hulle vertroos.+ Daarom sal hulle beslis soos ’n kudde wegtrek;+ hulle sal geteister word, omdat daar geen herder is nie.+

  • Sagaria 13:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “O swaard, ontwaak teen my herder,+ ja, teen die man wat my metgesel is”,+ is die woord van Jehovah van die leërs. “Slaan die herder,+ en laat die skape van die kudde verstrooi word;+ en ek sal beslis my hand laat terugkeer oor dié wat onbeduidend is.”+

  • Matteus 9:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Toe hy die skare sien, het hy vir hulle innig jammer gevoel,+ want hulle was gestroop en rondgegooi soos skape sonder ’n herder.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel