Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 53:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Weens bedwang en strafgerig is hy weggeneem;+ en wie sal die besonderhede van sy geslag oordink?+ Want hy is uit die land van die lewendes+ afgesny.+ Weens die oortreding+ van my volk is hy die slag toegedien.+

  • Daniël 9:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 “En ná die twee-en-sestig weke sal die Messias uitgeroei word,+ met niks vir hom nie.+

      “En die volk van ’n leier wat kom, sal die stad en die heilige plek+ verwoes.+ En die einde daarvan sal deur die vloed wees. En tot die einde toe sal daar oorlog wees; dit waarop besluit is, is verwoestings.+

  • Markus 14:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En Jesus het vir hulle gesê: “Julle sal almal struikel, want daar staan geskrywe: ‘Ek sal die herder slaan,+ en die skape sal verstrooi word.’+

  • Handelinge 3:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Maar op hierdie manier het God die dinge vervul wat hy vooraf deur die mond van al die profete aangekondig het, dat sy Christus sou ly.+

  • Openbaring 13:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En almal wat op die aarde woon, sal hom aanbid; die naam van nie een van hulle staan van die grondlegging van die wêreld+ af geskrywe in die boekrol+ van die lewe van die Lam wat geslag is nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel