16 Toe het hy gesê: “Waarlik, ek sien al die Israeliete verstrooid op die berge, soos skape wat geen herder het nie.+ En Jehovah het gesê: ‘Hulle het geen heer nie.+ Laat hulle elkeen in vrede na sy huis teruggaan.’”+
9 Maar as jy ’n goddelose teen sy weg waarsku, dat hy hom daarvan moet afkeer, maar hy hom nie van sy weg afkeer nie, dan sal hy in sy eie oortreding sterf,+ terwyl jy beslis jou siel sal verlos.+