1 Konings 16:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En Agab, die seun van Omri, het erger dinge gedoen in die oë van Jehovah as almal wat voor hom was.+ 2 Konings 8:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En hy het in die weg van die huis van Agab gewandel+ en bly doen wat sleg was in Jehovah se oë,+ soos die huis van Agab, want hy was ’n aangetroude familielid+ van die huis van Agab. 2 Kronieke 22:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hy het ook in die weë van die huis van Agab+ gewandel, want sy moeder+ het sy raadgeefster geword om goddeloos te handel.
30 En Agab, die seun van Omri, het erger dinge gedoen in die oë van Jehovah as almal wat voor hom was.+
27 En hy het in die weg van die huis van Agab gewandel+ en bly doen wat sleg was in Jehovah se oë,+ soos die huis van Agab, want hy was ’n aangetroude familielid+ van die huis van Agab.
3 Hy het ook in die weë van die huis van Agab+ gewandel, want sy moeder+ het sy raadgeefster geword om goddeloos te handel.