27 En die koning het verder vir die priester Sadok gesê: “Jy is ’n siener,+ nie waar nie? Keer tog in vrede na die stad terug, en ook jou seun Ahiʹmaäs en Joʹnatan,+ die seun van Abjaʹtar, julle twee seuns, saam met julle.
8 Wat die priester Sadok+ betref en Benaʹja,+ die seun van Joʹjada, en die profeet Natan+ en Siʹmeï+ en Reï en die sterk manne+ wat aan Dawid behoort het, hulle het hulle nie met Adoʹnia ingelaat nie.+
35 Daarop het die koning Benaʹja,+ die seun van Joʹjada, in sy plek oor die leër aangestel;+ en die koning het die priester Sadok in die plek van Abjaʹtar aangestel.+