Spreuke 1:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 1 Die spreuke+ van Salomo,+ die seun van Dawid,+ die koning van Israel,+ Prediker 12:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En benewens die feit dat die byeenbringer wys geword het,+ het hy ook die volk voortdurend kennis geleer,+ en hy het gepeins en ’n deeglike ondersoek ingestel,+ sodat hy baie spreuke in volgorde kon saamstel.+
9 En benewens die feit dat die byeenbringer wys geword het,+ het hy ook die volk voortdurend kennis geleer,+ en hy het gepeins en ’n deeglike ondersoek ingestel,+ sodat hy baie spreuke in volgorde kon saamstel.+