Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 10:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Spreuke van Salomo.+

      ’n Wyse seun maak ’n vader bly,+ en ’n dwase seun is die droefheid van sy moeder.+

  • Spreuke 25:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Ook dít is die spreuke van Salomo,+ wat die manne van Hiskiʹa, die koning van Juda,+ oorgeskryf het:

  • Matteus 12:42
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 42 Die koningin van die suide+ sal in die oordeel saam met hierdie geslag opgewek word en sal dit veroordeel; want sy het van die eindes van die aarde af gekom om die wysheid van Salomo te hoor, maar kyk! iets meer as Salomo is hier.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel