1 Konings 10:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Daarop het Salomo al haar sake aan haar bekend gemaak.+ Geen saak was vir die koning verborge wat hy nie aan haar bekend gemaak het nie.+ 1 Konings 10:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Gelukkig is u manne;+ gelukkig+ is hierdie knegte van u wat voortdurend voor u staan, wat na u wysheid luister!+
3 Daarop het Salomo al haar sake aan haar bekend gemaak.+ Geen saak was vir die koning verborge wat hy nie aan haar bekend gemaak het nie.+
8 Gelukkig is u manne;+ gelukkig+ is hierdie knegte van u wat voortdurend voor u staan, wat na u wysheid luister!+