1 Konings 3:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 kyk! daarom sal ek beslis volgens jou woorde handel.+ Kyk! Ek sal jou beslis ’n wyse hart met begrip gee,+ sodat een soos jy vóór jou nie gewees het nie en een soos jy ná jou nie sal opstaan nie.+ 1 Konings 10:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 So was koning Salomo groter in rykdom+ en wysheid+ as al die ander konings van die aarde.
12 kyk! daarom sal ek beslis volgens jou woorde handel.+ Kyk! Ek sal jou beslis ’n wyse hart met begrip gee,+ sodat een soos jy vóór jou nie gewees het nie en een soos jy ná jou nie sal opstaan nie.+