-
2 Konings 11:15Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
15 Maar die priester Joʹjada het die hoofde oor honderd, die aangesteldes van die krygsmag,+ beveel en vir hulle gesê: “Neem haar tussen die rye uit, en laat elkeen wat agter haar aan kom, met die swaard doodgemaak word!”+ Want die priester het gesê: “Sy moet nie in die huis van Jehovah doodgemaak word nie.”
-