Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 10:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Daar was ses trappe na die troon toe, en die troon het ’n ronde kopstuk agter gehad, en daar was armleunings aan weerskante van die sitplek, en twee leeus+ het langs die armleunings gestaan.+

  • 2 Kronieke 9:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En daar het twaalf leeus+ aan weerskante op die ses trappe gestaan. Geen ander koninkryk het een gehad wat net so gemaak is nie.+

  • Esegiël 41:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En die gesig van ’n mens was na die palmboomfiguur toe aan hierdie kant, en die gesig van ’n jong maanhaarleeu was na die palmboomfiguur toe aan die ander kant;+ hulle was rondom in die hele huis gegraveer.

  • Hosea 5:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Want ek sal vir Eʹfraim soos ’n jong leeu wees+ en vir die huis van Juda soos ’n jong maanhaarleeu. Ek, ek sal verskeur en ek sal heengaan en wegdra, en daar sal geen verlosser wees nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel