Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 49:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Juda is ’n leeuwelpie.+ Van die prooi af, my seun, sal jy beslis opklim. Hy het hom neergebuig, hy het hom uitgestrek soos ’n leeu en, soos ’n leeu, wie waag dit om hom op te jaag?+

  • Numeri 23:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Kyk, ’n volk sal opstaan soos ’n leeu,

      En soos die leeu sal hy hom verhef.+

      Hy sal nie gaan lê voordat hy prooi kan eet nie,

      En die bloed van gesneuweldes sal hy drink.”+

  • Numeri 24:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Hy het gebuig, hy het soos die leeu gaan lê,

      En, soos ’n leeu, wie durf hom opjaag?+

      Dié wat jou seën, is die geseëndes,+

      En dié wat jou vervloek, is die vervloektes.”+

  • Spreuke 28:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Die goddeloses vlug wanneer daar geen agtervolger is nie,+ maar die regverdiges is soos ’n jong leeu wat vol vertroue is.+

  • Openbaring 5:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Maar een van die ouderlinge sê vir my: “Hou op huil. Kyk! Die Leeu wat uit die stam Juda is,+ die wortel+ van Dawid,+ het oorwin,+ sodat hy die boekrol en sy sewe seëls kan oopmaak.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel