1 Konings 7:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En op die sywande wat tussen die dwarsbalke was, was daar leeus,+ bulle+ en gerubs,+ en net so op die dwarsbalke. Bo en onder die leeus en die bulle was daar kranse+ van hangwerk.
29 En op die sywande wat tussen die dwarsbalke was, was daar leeus,+ bulle+ en gerubs,+ en net so op die dwarsbalke. Bo en onder die leeus en die bulle was daar kranse+ van hangwerk.