Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 40:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 En Moses kon nie in die tent van samekoms ingaan nie, want die wolk+ het daaroor vertoef en Jehovah se heerlikheid het die tabernakel gevul.+

  • 2 Kronieke 5:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 en die priesters kon weens die wolk nie staan om diens te doen nie;+ want die heerlikheid+ van Jehovah het die huis van die ware God gevul.

  • Esegiël 44:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En hy het my toe deur die noordpoort tot voor die Huis gebring, sodat ek kon sien, en kyk! die heerlikheid van Jehovah het die huis van Jehovah gevul.+ En ek het op my gesig geval.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel