Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 16:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Maar Jehovah het vir Samuel gesê: “Moenie na sy voorkoms en na sy hoë gestalte kyk nie,+ want ek het hom verwerp. Want God sien nie soos die mens sien nie,+ want die mens sien wat vir die oë sigbaar is;+ maar Jehovah sien wat die hart+ is.”

  • 1 Kronieke 28:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “En jy, my seun Salomo, ken+ die God van jou vader en dien+ hom met ’n volkome hart+ en met ’n gewillige siel;+ want Jehovah deursoek alle harte,+ en hy onderskei elke neiging van die gedagtes.+ As jy hom soek, sal hy hom deur jou laat vind;+ maar as jy hom verlaat,+ sal hy jou vir ewig verstoot.+

  • 2 Kronieke 6:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 mag u dan hoor vanuit die hemel, u woonplek,+ en u moet vergewe+ en aan elkeen gee volgens al sy weë,+ omdat u sy hart ken+ (want u alleen ken die hart van die mensekinders goed);+

  • Jeremia 17:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Ek, Jehovah, deursoek die hart,+ ondersoek die niere,+ ja, om aan elkeen te gee volgens sy weë,+ volgens die vrug van sy handelinge.+

  • Handelinge 1:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En hulle het gebid en gesê: “U, o Jehovah, wat die harte van almal ken,+ wys uit hierdie twee manne die een aan wat u gekies het

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel