Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 23:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Die God van Israel het gesê,

      Tot my het die Rots van Israel gespreek:+

      ‘Wanneer ’n heerser oor mense regverdig is,+

      In die vrees van God heers,+

  • Psalm 72:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Laat hy die regsaak van u volk met regverdigheid bepleit,+

      En van u geteisterdes met regterlike beslissing.+

  • Jesaja 11:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En met regverdigheid sal hy die geringes oordeel,+ en met billikheid sal hy teregwysing gee ten behoewe van die sagmoediges van die aarde. En hy sal die aarde met die roede van sy mond slaan;+ en met die gees van sy lippe sal hy die goddelose doodmaak.+

  • Jeremia 22:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Sal jy bly regeer omdat jy deur die gebruik van sederhout wedywer? Wat jou vader betref, het hy nie geëet en gedrink en geregtigheid en regverdigheid uitgeoefen nie?+ Toe het dit met hom goed gegaan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel