26 En hy het die skatte van die huis van Jehovah en die skatte van die huis van die koning geneem;+ en hy het alles geneem.+ En verder het hy al die goue skilde geneem wat Salomo gemaak het.+
9 En Sisak,+ die koning van Egipte, het teen Jerusalem opgetrek en die skatte van die huis van Jehovah+ en die skatte van die koning se huis+ geneem. Hy het alles geneem; en hy het ook die goue skilde geneem wat Salomo gemaak het.+