Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 14:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En in die nag het hy sy strydmag, hy en sy slawe, teen hulle verdeel,+ en so het hy hulle verslaan en hulle agtervolg tot by Hoba, wat noord van Damaskus lê.

  • 1 Konings 19:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Jehovah het toe vir hom gesê: “Gaan, keer terug op jou pad na die wildernis van Damaskus;+ en jy moet ingaan en Haʹsael+ as koning oor Sirië salf.+

  • 1 Konings 20:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Ben-Hadad het toe vir hom gesê: “Die stede+ wat my vader van u vader afgeneem het, sal ek teruggee; en u sal in Damaskus strate aan u toewys net soos my vader in Samariʹa gedoen het.”

      “En wat my betref, onder ’n verbond+ sal ek u wegstuur.”

      Daarop het hy ’n verbond met hom gesluit en hom weggestuur.

  • Jesaja 7:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Want die hoof van Sirië is Damaskus en die hoof van Damaskus is Resin; en binne slegs vyf-en-sestig jaar sal Eʹfraim verpletter word, sodat dit geen volk meer is nie.+

  • Handelinge 9:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 en van hom briewe aan die sinagoges in Damaskus gevra, sodat hy almal wat hy sou vind wat tot Die Weg+ behoort, manne sowel as vroue, geboeid na Jerusalem kon bring.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel