1 Konings 9:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En dit is die verslag van diegene wat tot dwangarbeid verplig is+ wat koning Salomo opgeroep het om die huis van Jehovah+ en sy eie huis en die Wal+ en die muur+ van Jerusalem en Hasor+ en Megidʹdo+ en Geser+ te bou. 1 Konings 9:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Farao se dogter+ het egter uit die Stad van Dawid+ opgekom na haar huis wat hy vir haar gebou het. Toe het hy die Wal gebou.+
15 En dit is die verslag van diegene wat tot dwangarbeid verplig is+ wat koning Salomo opgeroep het om die huis van Jehovah+ en sy eie huis en die Wal+ en die muur+ van Jerusalem en Hasor+ en Megidʹdo+ en Geser+ te bou.
24 Farao se dogter+ het egter uit die Stad van Dawid+ opgekom na haar huis wat hy vir haar gebou het. Toe het hy die Wal gebou.+