13 En Eliʹsa het vir die koning van Israel gesê: “Wat het ek met u te doen?+ Gaan na die profete+ van u vader en na die profete van u moeder.” Maar die koning van Israel het vir hom gesê: “Nee, want Jehovah het hierdie drie konings geroep om hulle in die hand van Moab te gee.”+
15 En wanneer julle julle palms uitstrek,+ verberg ek my oë vir julle.+ Selfs al doen julle baie gebede,+ luister ek nie;+ julle hande is vol bloedvergieting.+
11 Daarom, só het Jehovah gesê: ‘Kyk, ek bring oor hulle rampspoed+ waaraan hulle nie sal kan ontkom nie;+ en hulle sal beslis tot my om hulp roep, maar ek sal nie na hulle luister nie.+