-
2 Konings 14:9Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
9 Daarop het Joas, die koning van Israel, na Amaʹsia, die koning van Juda, gestuur en gesê: “Die doringrige onkruid wat op die Liʹbanon was, het na die seder+ wat op die Liʹbanon was, gestuur en gesê: ‘Gee tog jou dogter aan my seun as vrou.’ Maar ’n wilde dier van die veld wat op die Liʹbanon was, het verbygegaan en die doringrige onkruid vertrap.+
-